Wat ‘n droom

zandie se droom

Ounooi het nou so pas gehoor van my droom. Sy het my toegelaat om op hierdie website my droom te gaan teken. Ek ken net van honnetaal, maar ek is goed met prentjies kyk. Ek het vir haar die prentjies gewys om te gebruik wat in my droom was. Ek wonder of julle ook drome kry soos ek.