Wat ‘n droom

zandie se droom

Ounooi het nou so pas gehoor van my droom. Sy het my toegelaat om op hierdie website my droom te gaan teken. Ek ken net van honnetaal, maar ek is goed met prentjies kyk. Ek het vir haar die prentjies gewys om te gebruik wat in my droom was. Ek wonder of julle ook drome kry soos ek.

2 Responses

  1. Ja ek kry ook drome, maar dis nie so oulik soos joune nie🙂

    • Sjoe! Oubaas Connie, ek droom baie keer van die langsaan-kwaadkat, hy het mos anderdag vir my net sssshhhhhhh gemaak. Dis so ongeskik om vir iemand net sssshhhhh te maak!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: