About

DSC01480

Augustus 2009

Hallo! My naam is Zandie! Ek is nou 3 maande oud. Ounooi-hulle het my ‘gered’, want my baas wou my uitsit – sommer net nou die dag!. Ek gaan elke dag van myself ‘n foto plaas – dis ‘n belofte! Ten minste een foto as ek nie tyd het om vir julle van my te skryf nie. Soms sal ek tyd hê vir bietjie meer, maar ek moet darem bietjie speel ook! Daarmee saam gaan jy lekker van my eskapades kan lees! Ek hoop jy gaan dit geniet! Woef-Woef!

English readers: Hello! My name is Zandie. I’m 3 months old in this top photo. I am a  rescue doggie, my previous owner wanted to put me down when I was only 3 months old  and on this first photo I was 3 months old! Can you believe it!!  He said I wasn’t a disciplined dog and ate everything! He also said he got tired of looking after me. Poor me!  I hope to have enough time to upload at least an image or two on my blog every month or so! Woof-Woof! Enjoy!


In hierdie animasie kan jy sien hoe ek gelyk het toe Ounooi-hulle my gekry het. Ek eet kos vir die eerste keer by hulle en ek was baie bang en hulle moes nie NABY my gekom het nie, ek wou hulle net hap! Gelukkig het Ounooi gaan luister na ‘Dog Whisperer’ en goeie raad gekry wat sy moes doen sodat ek haar nie byt as daar vir my kos gegee word nie. Daardie omie van ‘Dog whisperer’ is sommer baie slim!

English readers: In this animation, you can see what I looked like when ‘mummy’ and ‘daddy’ got me for the first time. I was scared. You can see me for the first time with my food. I wanted to snap at them each time they wanted to come NEAR me! Luckily, ‘Mummy’ heard of ‘Dog Whisperer’ and she was clever to listen to him and to feed me my food from her hand, that helped me to get used to them and also, I actually realised that they didn’t want to have my food! I could relax and have it without thinking they were going to take it off from me! At the bottom photo, it’s me again, 2011! I’m such a smart doggie and clever! I can do everything.

Februarie 2011

Ek is nog steeds by hierdie familie en ek is nou ‘n groot honne, maar nog baie spelerig en aan die gang. Ek dink ek het darem al vergeet van die ‘nare ondervinding’ wat ek gehad het as ‘n baba-honne. Ek is nou ‘n gelukkige honne vol allerlei ‘dingetjies’ en geniet die lewe. So lyk ek nou, oppad om te gaan stap!

Augustus 2013

Ek is nog steeds ‘n gelukkige honne, ek is nog steeds almal se witbroodjie en wil graag maats met almal wees, maar ek hou nie van die omgewing se honnes nie. Hulle moet my net uitlos, Oubaas moet my altyd aan die leiband vashou wanneer ons stap en daardie honnes naby kom. Ek wil nie baklei nie, maar ek hou nie daarvan dat hulle so op my afstorm om my te beruik nie, ek wil liewer self op my tyd na hulle gaan, as ek dink dis ‘veilig’ en meeste van die tyd is hulle stupid honnes wat net op jou wil afspring en jou persoonlike spasie ‘invade’. Hulle moet darem hulle maniere ken.

English readers:

August 2013

I’m still a very happy doggie! Everybody wants to be my friend, but I don’t like other doggies that much, do to my experience with a ‘dumb’ sheep dog that lives at a Bed and Breakfast where ‘mummy’ and ‘daddy’ took me when ‘Little Sis’ had to go and study at Uni. The dog just wanted to jump into my face straight away and I didn’t like it. My personal space was invaded and it didn’t have proper manners. 🙂 In this photo above, I’m on the road, on my way to for a little walk where we used to live. There’s some wide open spaces and I can run around like a really wild doggie!

IMG_1528

2018

I’m still a very happy doggie, as you can see! I think I’m the queen in this household! Everybody treats me like a real queen and I think I’m going to have a really good time during my retirement days! I’m already less active and likes to have a long late morning sleep and likes to be less active during the evenings too. I usually like to go to bed at 8:30 pm and if I’m still awake by 10:00 pm, then you should see my sleepy eyes!

Me enjoying fish with my food!

Ruff

This is Ruff, also one of my friends. Ruff’s dad has left me a message in the comments box – he is English, but he used Google Translate to leave me a message in Afrikaans. How sweet is he? Say hello to Ruff, 2 months old in this photo.

10 Responses

  1. Moederliefde!

  2. Hallo Zandie 🙂

  3. Welkom Zandie!

  4. Hallo Zandie jy is verskriklik mooi ek kan my oe nie van jou afhou nie!

    My ma se jou dik jas maak lat jy nie koud kry nie.

    Slaap jy by jou ma en pa ini bed? Ek doen.

    Ek gan bikie nou deer jou blog hol

    van Emily

  5. Hallo Emily! Dankie vir sulke mooi woorde! Sjoe, hoe bloos ek nou! :)Sjoe, jitte, dat ek jou so gemis het! Woef Woef – woef-woef-woef WOEF! Jy het my niks vooraf gese dat jy hier gaan kom inloer nie. Ek spring graag op ma en pa se bed en le lekker daarop – maar net as hulle so se! – dis veral as ek ‘n bad gehad het. Ek hoop jy het die blog geniet. ounooi het nou net gese dat ek lanklaas hier was. Sy is ook deesdae so besig. Ek dink sy maak maar sommer net of sy besag is. 🙂 Ja, die jassie hou my lekka warem!

  6. Hello bietjie Zandie.
    Ek is Ruff. En ek is Dotty.
    En ons wil graag nuwe vriende.
    Ons is op soek na jou foto’s en probeer om jou wooflogs te lees. Ons gebruik Doogle jou woofs te lees. Ons sal weer kom en jaag mekaar se stories. Daar sterte.
    Woofbye vir nou.

  7. Hi Ruff and Dotty! Your Afrikaans is perfect! 🙂 Nice to have you as friends. Woofbye to you too. I’m translating for you two now to Afrikaans. Hope to see you zoon!

    Hi Ruff en Dotty! Julle Afrikaans is perfek! Dis lekker om julle as vriende te he. Woefbaai vir julle ook. 🙂 Hoop om julle gou weer te sien!

Lewer kommentaar