
Hier waar ons bly, is ons gelukkig om twee ‘velde’ te he waar ons kan gaan stap. Dit is nou ‘n geruime tydjie wat ek die man met sy hond sien. Sy het glo ‘n geruime tydjie gelede kanker gehad. Sy lyk nes Zandie behalwe dat haar bruin is heelwat donkerder as Zandie s’n. Ons mis Zandie nog steeds en wil so graag weer ‘n Zandie-hond he. Hierdie hond het presies dieselfde maniertjies as Zandie wanneer jy met haar en haar bal sou speel. Eendag is eendag en dan kry ek (hopenlik) weer ‘n Zandie-hond.
Filed under: honne, honne lewe, Kollie-hond, kolliehond, troeteldiere | Tagged: honde, kollie hond, troeteldiere | Kommentare af op Nog ‘n Zandie-woef
