Cheeky ene!

Zandie 29-12-17

Hallo, Dis ek in die foto. Ounooi het gelê en slaap en ek het by haar op die bed kom klouter – soos gewoonlik. Toe raak ek sommer net bietjie ‘cheeky’ en besluit ek wil ook op die kussing met my kop lê. Ongelukkig was daar nou nie veel plek vir my op die kussing nie en het Ounooi my sowaar bietjie afgestoot! Kan jy nou meer! Ek wonder wie was nou die ‘cheeky’ ene hier!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: