Alweer ‘n trek!

zandietrek

Raai wat! Ek moes weer saam ploeter om te help met ‘n trek. Ek kon nie my ogies oophou nie. Kyk net hoe lyk ek hier. Ek moes die hele dag  help, amper tot laat in die middernag. Ek was ‘n pootuit honne! Niemand kan dit hou nie! Ek glo nie ek gaan weer volunteer om te help nie. Volgende keer bly ek tuis. Dit was net te veel vir ‘n honne om op sulke ouderdom rond te trek en te dink jy kan help! Sjoe! Ek gaan slaap sommer nou dadelik weer.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s

%d bloggers like this: