Daardie tyd van die week

Dit was weer ‘sulke‘ tyd! Oubaas het nou al ‘n paar dae gedreig om my te bad en Ounooi het aanhouded woorde of frases geuiter soos, ‘reuk’, ‘tyd vir ‘n bad’, ‘hoogtyd’, ‘vuil’ en so aan! Ek het natuurlik haar net geignoreer en my balle aangedra, want sy is die hoof slaaf in hierdie gesin. Sy is die beste wanneer dit kom by balle gooi wat ek nie genoeg van kan kry nie! Dit was vir my baie swaar om so stil te lê sodat Oubaas sy ‘ding’ kan doen. Ek het dit hoogs verveeld gevind en kon niks anders doen nie, behalwe om vir al die klosse te kyk wat langs my begin ophoop het. Ek moet ook darem byvoeg, ek voel ook nou weer ‘hond’ na al die gedoentes! Gelukkige Kersfees vir julle almal, ek hoop julle kan my woefe ver hoor, want ek blag nogal min, maar wanneer ek dit doen, dan is dit sommer hard!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: