Ek speel self

Ek sowat ‘n week gelede geleer wat dit beteken om my bal van die trappe af te gooi – Oubaas het my dit geleer, maar ek het nog so bietjie aanmoediging nodig. Hierdie familie is ook heeltemal te lui om vir my die bal te gooi, hulle stuur my net trappe toe! Verbeel jou dit! Ek weier natuurlik om te gaan, tensy iemand by die trappe staan en vir my kyk – en so bietjie aanmoedig ook. Aan die begin was ek vir ‘n hele paar maande glad nie toegelaat om die trappe eers op te gaan nie! Ek moes gedurig by die onderpunt sit en wag- nou stuur hulle my om daar te gaan speel! [hehe]

2 Responses

  1. Ag ma, maar dit is mos nou lekker speel. Ons moet nog net so ‘n bietjie leer met die bly slag🙂

  2. Hi Ounooi Paula! Ja, ek is maar te opgewonde om te “bly” en kan nie wag om die bal te gaan kry nie. Oubaas het ‘n video geneem vanoggend waar ek met my bal in die sneeu speel – so jy kan bietjie later kom kyk hoe ek my bal rondgooi en dan in die sneeu soek.🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: