Klein woefie

Hierdie is ‘n animasie…Ounooi het ‘n toets gedoen met ‘n website. Ek het vir haar gesê dat dit definitief geplaas moet word. Op hierdie foto’s was ek nog ‘n kleine woef gewees. Die foto’s met die kosbakkie is die heel eerste dag wat ek by die familie geland het…daardie dag was my lewe gered! My oorspronklike eienaar wou my op die dag uitsit!

2 Responses

  1. En kyk net hoe ‘n oulike slim hondjie is jy nou🙂

  2. Hi Ounooi Sandra
    Dankie dat jy dink ek is ‘n slim honne. My familie dink ook so, ek leer ook so baie dinge. Die nuutste wat ek nou kan doen is om die Pos vir Oubaas te bring as hy vir my se: “Gaan haal die pos”🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: