Badtyd-video


Sjoe! Badtyd is darem lekker. Oubaas speel hier met my. Ek is eintlik klaar gebad en het net gou ‘n speelkansie gehad. Ongelukkig was Oubaas alleen en het hy net hierdie kort stukkie met die selfoon afgeneem. Ek sou eintlik heelwat langer in die water wou speel. Gewoonlik word ek elke twee weke gebad, maar ek het vanaand my derde bad in twee weke gehad! Ounooi hou daarvan as ek gebad is, dan ruik ek pure baba vir haar.

4 Responses

  1. Sjoe Zandie, ek het so lanklaas hier kom kuier. Was heel verstom oor alles wat ek gemis het. Jy het nou tot al jou eie video’s!

    • hi Oubaas Connie…Welkom terug!🙂 Ja, Ounooi moet nog een opsit op youtube, Oubaas neem nogal baie van haar, maar Ounooi kry nie altyd tyd om hulle op te laai nie. Hou maar dop, die naweek sal die volgende een op wees.🙂

  2. Jy is soooo oulik

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: