My eerste video

Hier kan julle sien waar ek met my bal ‘n speletjie uitgedink het om myself te vermaak. Oubaas het gedink ek is baie oulik en nou is ek ook op video! Ek hoop julle kan sien hoe ek die bal met my pote goed positioneer voordat ek daarop spring, sodat die bal moet wegskiet en ek dit kan gaan haal. Ek speel die speletjie graag as ek op my eie gelaat word.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: