‘n Vaak-uitgeputte-honne

Ounooi het my hier op haar skoot! Ek was bietjie af en het nie lekker gevoel nie. Baie mense het by ons gekuier en ek dink ek was heeltemal ooreis, ek het gespeel soos ek nog nooit in my lewe gespeel het nie. Oubaas het my selfs by die veearts gehad omdat die knop op my kop baie geswel was – wat gewoonlik ‘n aanduiding is dat honnes nie lekker is nie. Ek het by Ounooi-hulle op die mat gaan lê en sy’t my jammer gekry en op haar skoot getel. My ogies wou net die hele tyd toeval en toe kom Oubaas met die kamera ook nog nader…kon hy nie sien ek wou net lê en slaap nie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: