Rose van die suide

Oeeee…te heerlik lê ek en luister na Johan Strauss se musiek! Wie sê ek is nie ‘n gekultiveerde honne nie!

3 Responses

  1. Met so ‘n glimlag moet jy dit geniet. Jou ounooi moet maar vir jou ‘n ipod kry dat jy jou musiek orals kan saamneem🙂

  2. Bwhahahahaha!!! Jy jok! Ek’s seker daarvan! 😆

  3. @Ounooi Sandra! Jy het nou net die regte idee beet! Woef! Ek gaan Ounooi nou bespring en haar dit vra! Sjoe, waarom het ek nie daaraan gedink nie!🙂

    @Ounooi Vlam! Jy moenie vir my lag nie,…woef! ek is ‘n musiek-honne en ek jok nooit…Ounooi sal my nooit toelaat om te jok nie.🙂 ek luister RERIG na die musiek en ek hou veral nogal van die Strauss se musiek. Eers was ek maar baie bang vir die goete op Ounooi se kop toe sy dit op myne wou sit, maar toe sien ek dat dit haar nie byt nie, toe dag ek dit sal vir my ook seker goed wees en toe sien ek dit byt my ook nie. Soms wil ek dit nie op my kop he nie en ander kere gee ek nie om nie. Ounooi sit die musiek net baie saggies, want sy weet my ore sal sommer baie pyn van musiek wat te hard is. Jy moet dit ook bietjie probeer, moenie bang wees vir daardie ronde swart goete nie, hulle byt rerig nie.🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: