More!

morning

Dis wat ek met Ounooi-hulle gedoen het, maar hulle wou nie opstaan nie. Almal is flou en siek! Net Oubaas moes opstaan om 8uur by sy skool te wees. Ek wou speel!  Die image is ‘n animasie en dit wil nie doen wat ek wil hê dit moet doen nie.[sies WP!] [gelukkig het Ounooi vir my gesê wat animasie beteken, sy het nie altyd dadelik tyd om moeilike woorde vir my te verduidelik nie.] Ek hoop julle almal het ‘n lekker naweek!

2 Responses

  1. Dankie Zandie! Die naweek was baie lekker!

    • Hi Oubaas Connie, ek is bly dit was lekker, ek hoor jou kindertjies het skaak gespeel, Ounooi het my als vertel!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: